WisWiz Wiskunde Oefenboek

Hierdie boek is ‘n unieke boek wat ontstaan het uit die groot vraag na wiskunde oefeninge vir  laerskool wiskunde.  Dit is ‘n reuse skatkis gevul met byna 13 000 wiskunde oefeninge — genoeg om selfs die vlytigste leerders goed besig te hou!

 

Boonop word al die onderwerpe van die   Gr 4 — 7 Wiskunde Kurrikulum in EEN boek gedek wat ‘n reuse kostebesparing teweegbring!

 

Text Box: WisWiz
Text Box: Wat kry ek alles in die boek?
Text Box: Wat is die koste?
Text Box: Hoe kry ek die REGTE oefeninge?
Text Box: Wie kan die boek gebruik?
Text Box: Wat van leeruitkomste?
Text Box: Hoe maklik / moeilik is die oefeninge?
Text Box: Verskyn die antwoorde in die boek?
Text Box: Uittreksels en voorbeelde uit die boek
  Splinternuwe
  2008 uitgawe
nou beskikbaar!
Aantal
besoekers:Text Box: Translate website into English....